Verlore Glans Poem by Gerhardus Keen

Verlore Glans

Soos 'n laatnag na die dans
verloor die lewe sy glans
en staar ons verslae na die gevolge
©️ Gerhardus Keen

READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success